John Eldredge, Staci Eldredge:Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees
- new book 3, ISBN: 9781415310434
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal … More...
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou s Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: om deel te wees van 'n avontuur, om mooi te wees, en om bemin te word. Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nóg 'n stel reëls om te volg as jy 'n 'goeie Christenvrou' wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart™ be-dieninge, 'n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het 'n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek. Adult, Nonfiction, Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees~~ John Eldredge, Staci Eldredge~~Adult~~Nonfiction~~9781415310434, af, Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees, John Eldredge, Staci Eldredge, 9781415310434, Struik Christian Media, 03/28/2011, , , , Struik Christian Media, 03/28/2011<
| | kobo.comE-Book zum download Shipping costs: EUR 0.00 Details... |
(*) Book out-of-stock means that the book is currently not available at any of the associated platforms we search.
John Eldredge, Staci Eldredge:Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees
- new book 3, ISBN: 9781415310434
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal … More...
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou s Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: om deel te wees van 'n avontuur, om mooi te wees, en om bemin te word. Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nóg 'n stel reëls om te volg as jy 'n 'goeie Christenvrou' wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart be-dieninge, 'n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het 'n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek. Adult, Nonfiction, Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees~~ John Eldredge, Staci Eldredge~~Adult~~Nonfiction~~9781415310434, af, Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees, John Eldredge, Staci Eldredge, 9781415310434, Struik Christian Media, 03/28/2011, , , , Struik Christian Media, 03/28/2011<
| | kobo.comE-Book zum download Shipping costs: EUR 0.00 Details... |
(*) Book out-of-stock means that the book is currently not available at any of the associated platforms we search.
John Eldredge, Staci Eldredge:Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees
- new book 2011, ISBN: 9781415310434
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verha… More...
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou s..., Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: ? om deel te wees van 'n avontuur, ? om mooi te wees, en ? om bemin te word. Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nog 'n stel reëls om te volg as jy 'n "goeie Christenvrou' wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart? bedieninge, 'n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het 'n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.Taal: af; Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe; Verschijningsdatum: maart 2011; ISBN13: 9781415310434; , Ebook | 2011, Religie, Spiritualiteit & Filosofie, Religie, Struik Christian Media<
| | bol.combol.com Nieuw, Direct beschikbaar. Shipping costs:Direct beschikbaar. (EUR 4.00) Details... |
(*) Book out-of-stock means that the book is currently not available at any of the associated platforms we search.
John Eldredge, Staci Eldredge:Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees
- new book 2003, ISBN: 9781415310434
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal … More...
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle g Adult, Nonfiction, Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees~~ John Eldredge, Staci Eldredge~~Adult~~Nonfiction~~9781415310434, af, Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees, John Eldredge, Staci Eldredge, 9781415310434, Struik Christian Media, 03/28/2011, , , , Struik Christian Media, 03/28/2011<
| | kobo.comE-Book zum download. Shipping costs: EUR 0.00 Details... |
(*) Book out-of-stock means that the book is currently not available at any of the associated platforms we search.
John Eldredge, Staci Eldredge:Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees
- new book ISBN: 9781415310434
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal … More...
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle g Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen. Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle g, Struik Christian Media<
| | kobo.comShipping costs:Zzgl. Versandkosten., plus shipping costs Details... |
(*) Book out-of-stock means that the book is currently not available at any of the associated platforms we search.